“Het jy al ooit by ’n plek ingestap waar jy onmiddellik wou intrek?

“Dis hoe ek gevoel het toe ek Mabu Vinyl in Rheedestraat, Kaapstad, ontdek het.

“Spandeer ’n dag om na treffers uit die ou dae te luister of koop van die baie plaaslike kunstenaars se musiek wat hulle heelhartig ondersteun.” – Joshua Grieson

via Goeie musiek, die langpad | Beeld.

Advertisements